Doodslied vir Duitsland

Product Number: WEB339168
Released: 15 Aug, 2019
Business Term: Multiuse 75 Circ
ISBN: #9781868428854
Publisher: Jonathan Ball
Please log in to view pricing

Description

As 'n polisieman in Berlyn het inspekteur Bernie GUnther reeds vroeg in die 1930's met boosheid kennis gemaak. Nou, in 1947, is die Tweede WEreldoorlog verby en Bernie - 'n gesoute privaatspeurder - moet die moord op 'n Amerikaanse Nazi-jagter ondersoek. Maar daar is een grOOt probleem: die vermeende moordenaar is een van Bernie se oudste vriende, 'n kollega uit sy Kripo-dae. Moet Bernie sy lojaliteit aan sy vriend bewys, of eerder seker maak dat reg en geregtigheid seEvier? Maar skuil daar nie dalk meer agter hierdie vreemde saak nie?In Wene, 'n eens weelderige stad wat nou in puin lE na afloop van die oorlog, volg Bernie verskeie leidrade wat almal na een verdagte lei: 'n oud-Gestapo-hoof met 'n lys van wandade wat die vergrype van die oorlog na kinderspeletjies laat lyk . Doodslied vir Duitsland, die Afrikaanse vertaling van A German Requiem, is die laaste boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, sy historiese speurreeks wat wEreldwyd 'n topverkoper is.

Author(s): Philip Kerr
Genre: Crime
Original Publish Date: 15 Aug, 2019

Stay up to date with Wavesound news and announcements

telling your story